RectoNet. comwww. ReprintArticles. comwww. ReprintedArticles. comwww. Wanneer litigasie plaasvind, kan daar steeds van voorkomende regsmeganismes gebruik gemaak word. Bemiddeling sal egter die waarskynlikste alternatiewe geskilbeslegtingsmetode wees wat reeds deur die howe gemplementeer en erken word. Bemiddeling word gedefinieer as n proses waar n onpartydige derde party, die bemiddelaar mediator, die konflik tussen twee partye bemiddel fasiliteer, medieer om hulle te help om n skikkingsooreenkoms te bereik. 61 Die rol van die neutrale beoordelaar is om skikkings aan te moedig; die feite toe te lig; die sterk en swak punte van die partye se sake te evalueer; die kernaspekte van die geskil te identifiseer; te voorspel watter party waarskynlik aanspreeklik gehou mag word; en wat die waarskynlike omvang van n toekenning kan wees. 62 Een van die vernaamste doelwitte bly egter om n skikkingsooreenkoms te bewerkstellig. Indien die partye besluit om te skik, sal die beoordelaar as bemiddelaar by die skikkingsverrigtinge optree. Statistics show that Filipino sometimes referred exam just as Tagalog is spoken primarily in University National Capital Region. The farther you travel from University NCR, University more University countrys other local languages and dialects dominate. Other major Filipino languages contain Cebuano Binisaya, Ilocano, and Bikol. Filipino has definitely gained a formidable collection of speakers, though. Throughout University world, about 45 million people speak Filipino, no matter if as quizzes first or extra language. Tagalog, upon which Filipino relies, is University fifth most spoken language in American homes.